Official Music video for "Vrystaat Vlaktes" by Reën. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/VrystaatVlaktes Follow Reën op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/ReenMusiek Instagram - https://www.instagram.com/reenmusiek/ Directed by Christian Wolf Executive Producer: Murray Lubbe for Sony Music South Africa Key Grip : Werner Nortje @ Omniworx Car Rental: Classic Rides Makeup & Hair: Kayla Botha Wardrobe Styling: Chantelle Botha Dress supplied by Febé Fashion Vrystaat Vlaktes Lyrics: Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland Breek die stilte wat karring aan my binnekant Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag Ek het my hart verloor Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die Vlaktes toor En van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Ry tot waar die stad se ligte donker raak Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh Glo in beter tye glo in beter dae Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae Ek het my hart verloor Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die Vlaktes toor En van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra Wil jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Oh whoa oh ho Oh whoa oh ho Music video by Reën performing Vrystaat Vlaktes. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/pA7fVx #Reen #VrystaatVlaktes
آپ کو یہ بھی پسند آ سکتا ہے
[KPOP DEMON HUNTERS] HUNTR/X (HUNTRIX) - "GOLDEN" | LINE DISTRIBUTION
I AM LEGEND 2 - TRAILER (2025) Will Smith | Based on the Second Ending | TeaserPRO's Concept Version
Baahubali 2 Video Songs Telugu | Saahore Baahubali Full Video Song|Prabhas, Ramya Krishna | Bahubali
Adele Greatest Hits Full Album 2021 - Adele Best Songs Playlist 2021
T.A.Y.L.O.R S.W.I.F.T- Best Pop Songs Playlist 2023- T.A.Y.L.O.R.S.W.I.F.T Top Songs
Best Of Bon Jovi - Greatest Hits Full Album
HOT HITS PHILIPPINES - JANUARY 2025 UPDATED SPOTIFY PLAYLIST
Himmatwar Movie | Hindi Dubbed Movies | Vishal | Shruti Hassan | Hindi Action Movies| Poojai
Trending Songs 2024
BEST OF DAVIDO Non -Stop Mix
Five Little Birds 3 | CoCoMelon Nursery Rhymes & Kids Songs
Ayra Starr & Wizkid - Gimme Dat (Official Music Video)
Backstreet Boys Greatest Hits Full Album 2021|| Best Songs Of Backstreet Boys
New Tiktok Mashup 2026 Philippines Party Music Viral Dance Trends March 7th
Selena Gomez ft Justin Bieber - Let me Love you
Ali Gatie - Can't Lie (Lyrics)
Alec Benjamin - One Wrong Turn [Official Audio]
Gunna - satisfaction (feat. Asake) [Official Visualizer]
Raim Laode - IQRO' (official Music Video)
VICKY SALAMOR ft. FRESLY NIKIJULUW - CERITA INDAH (Official Music Video)
Aqeela Calista - "Pacaran Dulu Aja" M/V (Official Music Video)
SAHUR SAHUR ( Ayo Kita Sahur ) - Adella Girls - OM ADELLA
eńau feat. Ari Lesmana - Sesi Potret | Live at Monday Replay
Ungu - Pulang Pada-Mu | Official Music Video
تبصرے
1 تبصرے
