Brendan Peyper - Plaaspop (Mullet Mix) (Official Music Video)
Official Music Video for "Plaaspop (Mullet Mix)" by Brendan Peyper. Download or stream here – https://BrendanPeyper.lnk.to/PlaaspopMulletMix Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/ Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/ Director, DOP, Editor: Gerduan Kemp Grip, Assistants: Talita Brits & Hendrik Odendaal Drone Footage: Zita Filmz Location: Hatari Farm Plaaspop (Mullet Mix) - Lirieke Ek het grootgeword in Bloemfontein En ‘n plaaspad praat met my Maar daar’s min wat my so onder kry Soos ‘n boere-girl aan my sy Al is ek wild Dis nie my skuld Ek’s soos ‘n Vrystaat son wat opkom Ek hardloop weg Ek’s dalk ‘n bietjie erg Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop Trek toe weg op die N1 lyn Oor ‘n grondpad tot ek haar kry Toe ‘n engel voor my verskyn Witter as die witste wyn Sy gee my hoendervleis Oral op my lyf Ek kan boeke skryf Oor hoe sy my verlei Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop Kom ons raak weg Want saam met jou voel alles reg Sonder jou is alles sleg Kom ons jaag die son tot op die berg Ek wil verstaan Wat binne in jou hart aangaan So vat my hand dat ek jou lei daar waar jy wil gaan Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil h
Vous aimerez aussi
Uyoncengwa Unyoko
Dj skizoh bw, Master KG, Eemoh ft Dj Kap - Tsiri Tsiri (Official Music Video)
Nkosazana Daughter - Ivangeli (New Song 2025) Feat. Master KG & Dalom Kids
Ngyozama
Shebeshxt, Naqua SA, Zee Nxumalo - Rato Laka feat. Slidoo Man (Official Audio)
Chillmaster - Wakahwina kare (official video)
03: Sannere - Maapara Kobo Ft Wave Rhyder
Starr Healer & Lwah Ndlunkulu - Allowance ( Visualizer)
iDliso 2 (feat. Shenge Wasehlalankosi)
Tyla x Wizkid - DYNAMITE (Official Audio)
Manzi Nte (Visualizer)
Nkosazana Daughter & Master KG - Kea Kgantsha With (Dalom Kids & KingTemoso)(Official Audio)
Big Zulu - Awufuni Ukung’Qoma (Official Music Video)
Cardi B - Trump ft. GloRilla, Latto & DaBaby (Music Video)
MaWhoo and Master KG - uThukela [Ft. Harry Cane and Eemoh] (Official Video)
Big Zulu (Ft. K.O , Siya Ntuli & Xowla) - Dear My Love [Official Music Video]
Wanitwa Mos x Nkosazana Daughter & Nobuhle - Moyo Ongcwele (feat HarryCane) (Offical Music Video)
DJ Maphorisa & Tyler ICU - Banyana (Official Video) ft. Sir Trill, Daliwonga & Kabza De Small
Lekholo La Banna
Nkosazana Daughter, Master KG, Lowsheen - Ring Ring Ring (Official Music Video) feat. Murumba Pitch
Sjava, UDUMAKAHLE & Anzo - Amakhehla ft. Vernotile (Official Music Video) | Isibuko | Afro Soul
DJ Stokie, Eemoh - Masithokoze
Shebe O Boile
Makhadzi Entertainment - Mapara (Official Music Video) feat. Babethe Gaoshazen
Commentaires
1 commentaires
