Official Music Video for "SySoen" by Wilma Van Heerden. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/sysoen Follow Wilma Van Heerden on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100069839873304 Instagram - https://instagram.com/x__wilmaigshid=ZDdkNTZiNTM= TikTok – https://www.tiktok.com/@x_wilma__t=8adgCBaEUfl&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/wilma-van-heerden/ Director: Kyle White Assistant: Nick Jordaan Make up: Lucian Gordon SySoen - Lirieke Ek het hom daai Vakansie ontmoet Kortbroek en kaalvoet Plakkies in sy hand Oo ja sy glimlag Skitter so pragtig Karoonag-skildery Sy bruin oë Waai teen my vas Hou my styf vas Die stormwinde skree Hy’s jou skuiling Die mooiste tyding As jy dit voel in sy vry Weet jy dis hy Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Daar is 4 seisoene In sy soen Ek het hom daai Mmmmm Vakansie ontmoet Die somerson was so soet Jong liefde aan die brand Ja hy’s die een vir my Vat my hand Ons los tydlose spore in die sand Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Ek onthou daai Vakansie so goed Herinneringe so soet Jong liefde aan die brand Ja hy’s die een vir my Hy vat my hand Ons los tydlose spore in die sand Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterso
Mungkin Anda Juga Suka
AMAPIANO MIX 2025 03 APRIL | BEST AMAPIANO MIX 2025 | NEW AMAPIANO SONGS 2025 | DJ CLASSCOM
AMAPIANO MIX 2025| IamMabuya vibes
MaWhoo, GL Ceejay & Thukuthela - Bengicela feat. Jazzworx (Official Lyric Video)
Amapiano Mix 2025 | Amapiano 2025 New Year Mix by Musicbwoy
Shandesh Best of Lekompo Mix 2025 | DJ Webaba
WanitwaMos x Nkosazana Daughter & Master KG -Mfazi We Phepha (feat.BigZulu & ZeeNxumalo) Music Video
Kabza De Small & Mthunzi - Amazwe feat. MaWhoo (Official Music Video)
King Temoso x Master KG & Nkosazana Daughter - Dali Wami (feat Nobuhle) (Official Music Video)
Super Dragon Ball Heroes「AMV」Skillet - Hero
Avengers Infinity War x Linkin Park - Lying From You
Naagin - Season 2 | नागिन | Ep. 71 | Shivangi Is Out For Revenge! | बदला लेने को तैयार शिवांगी
PETER PARKER X MILES MORALES | [BELIEVER:IMAGINE DRAGONS] | Spiderman Into The Spiderverse
Duran Duran - Girls On Film
Three Days Grace - Get Out Alive (Ghost Rider)
Dragon Ball Super [AMV] - Courtesy Call
Nemesis Prime VS Zombie Transformers | Transformers 5 | CLIP
Yuri Boyka - Skillet Monster
Sonic Movie - Believer (Imagine Dragons)
Fly on the Wall
Best Songs Of Westlife Westlife Greatest Hits Playlist 2022
SKILLET - Monster • The Great Wall edition
Cobra Kai - Believer (Imagine Dragons)
Sonic SMV - Believer
RUSE. 2024 LATEST COMEDY. STARRING BIMBO ADEMOYE, KUNLE REMI,SOPHIE ALAKIIJA
Komentar
1 Komentar
